harry broersma - liefde soos dit lyrics
het jy gegroet want ek voel jou nie meer in my stem nie
ek kan nog loop opsoek na jou waars jy heen
voel jy dit ook, maar weet ek sal als moet opgee
te ver geloop my vriende sê ek verdwaal
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit

sê jy vergeet my nie jy hou my daar in jou agter kop
as jy jou brue af brand waar sal ek staan as jou vloede kom
het jy gegroet want dit voel of ek niks meer ken nie
ek kan nog loop opsoek na jou waars jy heen
voel jy dit ook maar weet ons sal als moet opgee
te ver geloop die heelal vir jou gaan haal
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
sê jy vergeet my nie jy hou my daar in jou agter kop
as jy jou brue af brand waar sal ek staan as jou vloede kom
maar dis moeilik om te d+nk dat ek niks meer weet nie
en ek wonder of jy my nie dalk aspris vergeet nie
al ons tye saam wat nou beraam jy sit vas in my kop
en dalk moet ons oor begin ek d+nk dis tyd dat ek myself eers vind
in die donker nag die sterre skiet
maar ek d+nk ek d+nk verniet
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
waar trek mens die lyn met liefde soos dit
liefde soos dit
sê jy vergeet my nie jy hou my daar in jou agter kop
as jy jou brue af brand waar sal ek staan as jou vloede kom
sê jy vergeet my nie jy hou my daar in jou agter kop
Random Lyrics
- elniggz - dela x richards lyrics
- kwiish sa - my number one lyrics
- smashy claw - collecting dust lyrics
- nauí - afeto que me afeta lyrics
- lil 6lock 17 - 17 and up lyrics
- yuca brava - por si mañana lyrics
- senseidr, louie. smc - move or die lyrics
- veorra & the tech thieves - ghost town (cover) lyrics
- lil uzi vert - go harder / yeah!* lyrics
- abyusif - tgely sob7 lyrics