
ik ben een afrikaander - bok van blerk lyrics lyrics
trek uit jou skoene
en voel die grond
ons spreek die woorde
uit een mond
jy’s hier gebore
jou moederland
vir ons gegee
uit god se hand
(pre+chorus)
en soos hendrik biebouw
sal ons saam uit basuin
(chorus)
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
jy is nie welkom
word vir jou gesê
gaan terug van riebeeck
wil ons grond terug hê
dis propoganda
‘n blatante leuen
jy is afrikaner in murg en been
(pre+chorus)
en soos hendrik biebouw
sal ons saam uit basuin
(chorus)
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
jy kan my taal probeer onderdruk en verkramp
tot die kombuistaal wat hy eens was
maar ek belowe jou van daar sal hy weer opstaan
jy kan my moed probeer breek
om my te beveel om terug te gaan europa toe
want ek hoort nie hier nie
maar daai is net jou eie opgemaakte propaganda
en leuens
ek is hier gebore en gebou
vir ‘n tyd soos nou
saam met hendrik biebouw
sal ons nie in die massas in verdwyn nie
saam met hendrik biebouw
sal ons almal uit basuin
(chorus)
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
ik ben een afrikaander
Random Lyrics
- kerosene - josie edwards lyrics lyrics
- cuando yo digo mujer - los del fuego lyrics lyrics
- good day (wall party '06) - tally hall lyrics lyrics
- achromatica - darkness surrounding lyrics lyrics
- lift up your hearts! - norwich cathedral choir lyrics lyrics
- i will let you go (neo’s theme) - 白鲨 jaws (chn) lyrics lyrics
- i remember you - lauren spring lyrics lyrics
- músico nocturno - ríal guawankó lyrics lyrics
- burnin' up - bshr lyrics lyrics
- i'll never say no - otis kane & aaron childs lyrics lyrics