jan bloukaas - sweef lyrics
Loading...
[vers 1]
hande om my nek
my naam uit jou mond
ons droom in die lug
en sit vas op die grond
[pre+chorus]
as die maanlig kom
sal jy by my wag vir die oggend son?
ons moet een of ander tyd terug aarde toe kom
[chorus]
want skat ek sweef vir nou
sy sê maak oop jou hart
want ek sweef vir jou
sy sê maak oop jou hart
[verse 2]
sit ons op die grond
sigaret in my mond
sy droom in die lug
en sit vas op die grond
[pre+chorus]
as die maanlig kom
sal jy by my wag vir die oggend son?
ons moet een of ander tyd terug aarde toe kom
[chorus]
want skat ek sweef vir nou
sy sê maak oop jou hart
want ek sweef vir jou
sy sê maak oop jou hart
[outro]
(want ek sweef vir jou)
(sy sê maak oop jou hart)
Random Lyrics
- dxstopian - on site lyrics
- babychris22 - nothing lyrics
- kn93 - the breaking point lyrics
- sseasonal! - wow! lyrics
- c-gull - nightcrawler lyrics
- 竹内まりや (mariya takeuchi) - waitress (polskie tlumaczenie) lyrics
- cvlte - smiley:) lyrics
- full devil jacket - paper crown (2014) lyrics
- lil x21 - miside 2 (девочка-аль) lyrics
- fly anakin & koncept jack$on - dime$ lyrics