azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

janie bay - sterre brand lyrics

Loading...

[vers 1]
na al die jare, gif in my are
al daai laat aande
proe soos tequila en sonde jou hande op my
jy trek my in, jy trek my uit met ‘n koue kyk
en jou warm lyf
voel ek verloor beheer

[koor]
jy trek my in, jy trek my uit kan ek langer bly, kan ek langer bly
so reg dit was verkeerd, my soos ‘n boek gelees
al die woorde weer vergeet
jy is steeds mooi vir my
jy is steeds mooi vir my

[vers 2]
skemers op strande, sand deur ons hande
ons preek soos die branders
voel dit weer en weer en weer en weer

jy trek my in, jy trеk my uit kan ek langer bly, kan ek langеr bly
voel soos die eerste keer
jy trek my in, jy trek my uit met ‘n koue kyk
en jou warm lyf
so reg dit was verkeerd, my soos ‘n boek gelees
en as jy val, sou ek jou vang, die sterre brand jou oe
maak hul toe my skat
voel ek verloor beheer, ek moet van jou vergeet
hou op so na my kyk
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my
jy weet jys mooi vir my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...