janie bay - wag vir jou lyrics
[koor]
doen waarvan ek hou
hou van wat ek doen
d+nk nie baie goed, goed baie deur nie
ek worry nie
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
[vers]
jy weet hulle se as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
wees lief vir die een met wie jy is
al die eensames, as jy eensaam is
wees lief vir die een saam met wie jy is
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
[koor]
doen waarvan ek hou
hou van wat ek doen
d+nk nie baie goed, goed baie deur nie
ek worry nie
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
[vers]
jy weet hulle se as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
wees lief vir die een met wie jy is
al die eensames, as jy eensaam is
wees lief vir die een saam met wie jy is
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
[koor]
doen waarvan ek hou
hou van wat ek doen
d+nk nie baie goed, goed baie deur nie
ek worry nie
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
[vers]
jy weet jy het gese jy sal altyd ma nou is dit nooit en ek mis jou in my af tyd
as ek ‘n friends episode in my bed kyk
moenie se jy is jammer nie
ek is nie
als is nou still
met die wind in oor en die reen teen my ruit
en als is nou so still
sal altyd wag vir jou
sal altyd wag vir jou
Random Lyrics
- sophia fracassi - say it lyrics
- млеко камень (mleko kamen) - призрак (ghost) lyrics
- g rider - mostly the voice lyrics
- zeppet store - page nine lyrics
- durden - badr hari lyrics
- pit (rus) - ночь (noch) lyrics
- sparta (jpn) - navy lyrics
- rodolfo falvo - guapparia lyrics
- koinoi thnitoi - μες στο μυαλό (mes sto myalo) lyrics
- jeremiah fauntleroy - mercy lyrics