jitsvinger - die horing lyrics
ek gooi die weapon wat [?]
uit plekke waar ons gebind en verkoep is
hier kom’ie weapon wat [?]
uit die plekke waar my mense in hulle moer is
hoya, step op
ja, tjekkit
die nuwe dag bring nuwe krag
sit hier in my council
lig jouself hoog bo die mountain
ek roep die spirits gelink aan my naelstring
en rip op die guitar in ‘n trance in
‘n gift vannie wyse, seat vannie ancients
even die wat skaars kan lees en skryf
ek print prente uit die kop met die pen
soos kunswerk uit die grot
ek beweeg die gehoor met [?]
soos ‘n besige chef se plaat die feast begin
[?]
bokant die violence
fok vriet langs die tafel met thiefs en pirates
ek gooi die weapon wat [?]
uit plekke waar ons gebind en
hier kom’ie weapon wat [?]
uit die plekke waar my mense in hulle moer is
hoya, step op
dala vlet my masekind is klaar wat dit so is
Random Lyrics
- jone$ grifa - magnetic flow lyrics
- kirsten johanna - starved for infection lyrics
- honya - uhhuh lyrics
- leandro buenno - abstinência lyrics
- lliieedd - палево (palevo) lyrics
- sadlone - серые цвета (gray colors) lyrics
- кристина кошелева (kristina kosheleva) - зверь (beast) lyrics
- diamond doll xo - baracci bikini lyrics
- coping method - goner lyrics
- icytwat - g-lock lyrics