jo black - yster slyp yster lyrics
Loading...
ons ma’s was altyd besig om vrede te kry
terwyl die buurvrou ons om middernag in haar swembad kry
toe ons kaalgat in drive+way n kort pad sny
met 338 special aan haar regter sy
ons het die berge van magalies altyd uit gaan klim
mekaar gespot oor wie die eerste keer die draad sal spring
in die resourvar het ons amper n pel verloor
vir die eerste keer besef ons word nou groot
maar nou is ons pelle weid verspreid soos die ocean
en van ons beste vriende het na die here toe gegaan
soos broers het ons mekaar se rug gehaad
Random Lyrics
- eric clayton - revelation mine lyrics
- a boogie wit da hoodie - mike amiri* lyrics
- catarina pereira - mea culpa lyrics
- original tonio et manythedog - katana lyrics
- keco brandão - pasarero lyrics
- nej' - winek lyrics
- chelsea boots - novio de la suerte lyrics
- nizden - bachata lyrics
- youngdons - untitled lyrics
- johny turbo - vis in de leie lyrics