johan nel & neil van der walt - kalmeer lyrics
daar is ‘n oomblik
‘n oomblik van stilte
stilte van buite
buite die lugdruk
lug druk die wolke
wolke vol water
water wat neerval
neerval in are
reën
reënboog weer
reën
reënboogweer
die aarde sug
sy asem in
ek proe die lug
en in ‘n oogwink draai die atmosfeer
‘n kalm meer
are word strome
strome riviere
riviere tap vol
hoor die klank aanrol
donnerweer weerlig
lig verkleur gesig
sigbaar die dreuning van
water soos heauning
reën
reënboog weer
reën
reënboogweer
die aarde sug
sy asem in
ek proe die lug
en in ‘n oogwink draai die atmosfeer
‘n kalm meer
teken ‘n prentjie
sing nog ‘n liedjie
skryf nog ’n storie
dans met ‘n passie
stories in tye
tye van droogte
droogte wat wegspoel
wegspoel voor water
reën
reënboog weer
reën
reënboogweer
die aarde sug
sy asem in
ek proe die lug
en in ‘n oogwink draai die atmosfeer
‘n kalm meer
die aarde sug
sy asem in
en in ‘n oogwink draai
deel in die dorste na genoeg
na genoeg water
water wat nerval
nerval in are
are word strome
strome riviere
riviere rol vol
reën
reënboog weer
reën
reënboogweer
reën
reën
reënboog weer
die aarde sug
Random Lyrics
- tommy yam - sars/cov lyrics
- raditya adi - aku mencintaimu lyrics
- issel - raddoppiamo lyrics
- spaceboyry - come home lyrics
- mark diamond - life is about lyrics
- loge - perdonami lyrics
- baby and the brain - pt cruiser lyrics
- stryer - fall for me again lyrics
- natalie patton - enough lyrics
- zcreme - la bomba lyrics