juanita du plessis - dis nou te laat lyrics
dis nou te laat dis klaar verby
hoe lank het ek gewag jy weet jy kon my kry
maar dis te laat jy kan maar omdraai
stap verby weg van my
jy vra hoekom kan ons nie weer probeer
‘n laaste keer dis net te seer
hoeveel nagte het ek omgehuil oor jou
dis als verbrou waar staan ek nou
kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
jy kan my maar glo wat ek wil hê
dit maak nie saak nie
niks wat jy probeer gaan my hier hou
dis nooit of nou
dis nou te laat
sou dit dan werk as ek weer vergewe
maar ek weet my lewe het ook dalk ‘n beter rede
as jy net wou as jy nеt luister
sou jy sien wat jy verdiеn
jy staar jou teen jou eie mure blind
net soos ‘n kind heel verblind
jou wêreld draai nog altyd net om jou
jy’t als verbrou ek’s klaar met jou
kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
jy kan my maar glo wat ek wil hê
dit maak nie saak nie
niks wat jy probeer gaan my hier hou
dis nooit of nou
dis nou te laat
na na na na na na na na na na
dis nou te laat
na na na na na na na na na na
dis nou te laat
kyk dan in my oë as ek sê dit was te laat
jy kan my maar glo wat ek wil hê
dit maak nie saak nie (nee nie meer)
niks wat jy probeer sal my hou
dis nooit of nou
dis nou te laat (dis nou te laat)
dis nou te laat
Random Lyrics
- dshyne - missed calls lyrics
- opium jai - menace lyrics
- rooney (pl) - 9 lat szkoły lyrics
- el mashe - монопенисуально (monopenisual) lyrics
- sarah bel - high lyrics
- cean jr. - still miss you lyrics
- felspar - crutch lyrics
- mick jagger - strange game (from the apple tv+ original series ”slow horses”) lyrics
- oficial - monster lyrics
- mission to the moon - loop lyrics