juanita du plessis - draai terug lyrics
‘n land gebreek met ‘n hart wat bloei
‘n mens se lewe is min sien die bloed wat vloei
almal smag na vrede
soek na hoop
wie hou die toekoms in sy hand
waar lê genesing vir hierdie land
op ons kneë sal ons die antwoord kry
suid afrika draai terug
elke mens in hierdie nasie draai terug
ons kannie langer wag nie
draai terug
draai terug na jesus
hy’s koning
draai terug
begrawe die verledе in hoop
lê elke hart se vrеde
draai terug
draai terug na jesus
suid afrika draai terug
‘n land is stukkend en deurmekaar
hoe gaan die nood en die seer bedaar
almal swoeg na uitkoms soek na liefde
wie maak weer heel
wie maak weer vry
al wat hy vra
is dat ons sonde bely
as almal net luister want die hemel huil
suid afrika draai terug
elke mens in hierdie nasie
draai terug
ons kannie langer wag nie
draai terug
draai terug na jesus
hy’s koning
draai terug
begrawe die verlede in hoop
lê elke hart se vrede
draai terug
draai terug na jesus
hoe kan ons weg kyk as als verval
en hoe kan ons stilbly en net eenkant staan
suid afrika draai terug
elke mens in hierdie nasie draai terug
ons kannie langer wag nie
draai terug
draai terug na jesus
hy’s koning
draai terug
begrawe die verlede in hoop
lê elke hart se vrede
draai terug
draai terug na jesus
suid afrika draai terug
draai terug
draai terug
Random Lyrics
- drake dubl - nspk lyrics
- gerald synik mugwenhi - wega lyrics
- courts - glass half empty lyrics
- dmxn - why? lyrics
- intizam - kendini yor lyrics
- the temptations - soulmate lyrics
- lagachette ingéson - zone de turbulences lyrics
- living word worship - when i think about the lord lyrics
- les harmonicos - les oiseaux mécaniques lyrics
- tommee profitt & nicole serrano - my sacrifice lyrics