![azlyrics.biz](https://azlyrics.biz/assets/logo.png)
juanita du plessis - in die hemel lyrics
ek weet jy wonder soms hoekom dinge moet gebeur
en ek weet jy’t baie vrae en jou hart is baie seer
ek weet my plek is leeg langs jou, ek sal altyd by jou wees
as jy na my verlang, onthou, ek is by jou in die gees
my tyd op aarde is verby
my lewe is afgemeet
en ek weet jy moet agterbly
maar ek sal jou nooit vergeet
ek is nou in die hemel
en ek wil nêrens anders wees nie
want hier is ek gelukkig
hier kry ek nooit meer seer nie
ek is nou in die hemel
en my hart is daar by jou
nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou
ek sien jou trane elke dag, ek wens ek kon dit afdroog
ek wil nie hê jy moet huil nie want kyk, ek is daar in die reënboog
hier sal ek altyd wag vir jou, hier in ons hemelhuis
ek hoop jy volg die regte pad, tot hier by die kruis
my tyd op aarde is verby
my lewe is afgemeet
en ek weet jy moet agterbly
maar ek sal jou nooit vergeet
ek is nou in die hemel
en ek wil nêrens anders wees nie
want hier is ek gelukkig
hier kry ek nooit meer seer nie
ek is nou in die hemel
en my hart is daar by jou
nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou
nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou
Random Lyrics
- peter frampton - this time around lyrics
- enrique iglesias - si juras regresar lyrics
- band of heathens - nine steps down lyrics
- adriano celentano - i love you baby lyrics
- band of heathens - don't call on me lyrics
- glenn miller - sunrise serenade lyrics
- sam concepcion - no limitations lyrics
- lou rawls - gloomy sunday lyrics
- band of heathens - unsleeping eye lyrics
- elephant man - making money lyrics