juanita du plessis - in my hart lyrics
in my hart lyrics
maak nou oop jou hart
maak jou oop vir my
ek wil weet wat jy d+nk sê vir my
maar jy draai jou weg
jy sluit al jou woorde toe
ek wens ek kon jou verstaan maar ek weet nie hoe
is dit ek of is dit jy
onthou net tyd vlieg gou verby
hou my vas ‘n laaste keer
in my hart sal jy die ritme voel
dis ‘n klop aan die deur net vir jou bedoel
en ek wonder sag of jy by my wil bly
in my hart is daar net plek vir jou
sal jy my vergeet of sal jy onthou
dat ek altyd wag tot ek jou eendag kry
dis jou besluit
wie is ek om jou te keer
solank jy dit nooit vergeet ek het als probeer
as jy eendag bang alleen en verlore is
dis hier waar ek sal wag by my kan jy rus
voor jy omdraai voor jy loop
los my met ‘n biеtjie hoop
hou my vas ‘n laaste keer
in my hart sal jy die ritmе voel
dis ‘n klop aan die deur net vir jou bedoel
en ek wonder sag of jy by my wil bly
in my hart is daar net plek vir jou
sal jy my vergeet of sal jy onthou
dat ek altyd wag tot ek jou eendag kry
in my hart sal jy bly
in my hart tot ek jou kry
in my hart
in my hart
Random Lyrics
- skullyx1 - fallen to the ground lyrics
- yna pineda - camino santa fe lyrics
- vulfpeck - birds of a feather (live at madison square garden) lyrics
- sean paul - back it up deh (remix) lyrics
- dioneesus - let it go lyrics
- raegan - tim burton lyrics
- jerry butler - windy city soul lyrics
- misplaced religion - crossfire lyrics
- lil' rubio - tears lyrics
- pm6 - monster lyrics