juanita du plessis - lepellê lyrics
lepellê lyrics
is jy nog kwaai met my
ag moenie nou al ry
daar’s iets wat ek wil vra wat my lelik pla
kom sit nou hier by my
‘n man kan nie sonder ‘n vrou
mmm om bietjie vas te hou
soos ska+rumba sonder ‘n baai
en sonder die haai so is ek sonder jou
is jy, is jy nog lief vir my
is ek die een by wie jy nog wil bly
ons kan nog lepellê
o bokka as jy my wil hê
ek maak ‘n plekkie reg vir jou
ek sal vir ons ‘n nuwe huisie bou
maar dan moet jy hier bly
my bok is jy nog lief vir my
ek weet ek kla teveel
maar ek wil jou nie deel
ek sal my bes probeer om al die moods te keer
ek sal jou nooit verveel
jy kan maar laat uitbly
en ‘n lekker lyfie kry
soos patayo sondеr bier en ‘n braaivleisvuur
so is еk sonder jou
is jy, is jy nog lief vir my
is ek die een by wie jy nog wil bly
ons kan nog lepellê
o bokka as jy my wil hê
ek maak ‘n plekkie reg vir jou
ek sal vir ons ‘n nuwe huisie bou
maar dan moet jy hier bly
my bok is jy nog lief vir my
my bok is jy nog lief vir my
Random Lyrics
- lyon (rus) - не верю (i do not believe) lyrics
- pierre porter - nobody lyrics
- kemet dank - basedworld fieldtrip lyrics
- perdonado - te esta viendo el señor lyrics
- tooth cemetery - tony hawk (and other people who won't answer my emails) lyrics
- jp ca$h - hold on lyrics
- dc2trill - locked in lyrics
- capoxxo & pvscale - weirdsong666 lyrics
- 賴晏駒 (lai) (twn) - 乾我什麼事 (not my business) lyrics
- 陳輝陽 x 女聲合唱 (chan fai young x women's choir) - 絶 (desperate) lyrics