juanita du plessis - maak my vol, o heer lyrics
u voel so vêr
hoekom hoor ek nooit meer u stem nie
en hoekom voel dit of my gebede u nie bereik nie
u voel so vêr ek roep na u
here hoor tog as ek smeek vir u genade
ek is leeggetap wat oor is is my trane
ek roep na u
met my hele hart smag ek na u rus en vrede
soos ’n wildsbok na water smag ek na u
maak my vol o heer
maak my vol o heer
met die strome van u lewende waters
maak my vol o heer
maak my vol
want dan alleen sal ek u vrеde hê in my
here praat mеt my
wys my die weg waar u wil is
laat my die pad loop wat net vir my bedoel is
praat met my
met my hele hart smag ek na u rus en vrede
soos ’n wildsbok na water smag ek na u
maak my vol o heer
maak my vol o heer
met die strome van u lewende waters
maak my vol o heer
maak my vol
want dan alleen sal ek u vrede hê in my
Random Lyrics
- enoi (이엔오아이) - 발칙하게 (cheeky) (romanized) lyrics
- louyah - until we meet again lyrics
- undergrunn - bruttern bror lyrics
- jake banfield - if i were you lyrics
- grace anne kelly - ghost lyrics
- terrenoire - les météores lyrics
- pyhbka - противоречия lyrics
- meraki anoir - smoke lyrics
- sleep portrait - lua lyrics
- mal30lm! - halo lyrics