
juanita du plessis - 'n handjie vol van jou lyrics
net ‘n bietjie liefde
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
‘n hartjie in die wasem van die spieël
‘n briefie om te sê jy d+nk aan my
‘n hand wat saggies raak aan myne
wanneer niemand anders sien
wat doen ek om jou te verdien
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
stilte as die son vir ons kom nagsê
‘n oomblik wat ons weet wat ons wil hê
glimlag duisend woorde vol
wanneer niemand anders hoor
waar het ek my hart verloor
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
net ‘n bietjie liefde
net ‘n bietjie liefde
net ‘n handjievol van jou
Random Lyrics
- dillaz - avioneta lyrics
- oak (norway) - munich lyrics
- dani strong - slow down lyrics
- slim samurai - canción de pop lyrics
- dawson samuel - wake me up lyrics
- morgan bates - i got used to it lyrics
- the gazette - ganjisuni akai bara lyrics
- joe stone - brand new lyrics
- algee smtih - decide lyrics
- stevesongs - grumpy boy lyrics