juanita du plessis - ons koning kom lyrics
wie regeer
wie is in beheer
wie’s die begin en die einde
die een wat is, wat was en wat kom
my hart wil sing
alle eer wil ek bring
hy’s die weg en die waarheid
daar’s niemand, niemand soos hy
lig jou hande na bo (sing halleluja)
gee eer aan hom (halleluja)
ons koning kom
loof sy heilige naam
lig jou hande na bo (sing halleluja)
vertrou op hom (halleluja)
ons koning kom
hy kom om ons te haal
elke knie sal buig
en elke tong sal getuig
hy’t die dood vir ewig oorwin
hy’t opgestaan!
lig jou hande na bo (sing halleluja)
gee eer aan hom (halleluja)
ons koning kom
loof sy heilige naam
lig jou hande na bo (sing halleluja)
vertrou op hom (halleluja)
ons koning kom
hy kom om ons te haal
in ‘n donker wêreld vra almal
wie sal die volk kom lei
dis die ruiter op die witperd
hy kom! hy kom vir jou en my!
lig jou hande na bo (sing halleluja)
gee eer aan hom (halleluja)
ons koning kom
loof sy heilige naam
lig jou hande na bo (sing halleluja)
vertrou op hom (halleluja)
ons koning kom
hy kom om ons te haal
Random Lyrics
- band of heathens - heart on my sleeve lyrics
- john smith - forever to the end lyrics
- tika ramlan - cemburu lyrics
- lee queen - kisah tak sempurna lyrics
- comic planets - luka di hati lyrics
- archie bronson outfit - how i sang dang lyrics
- le deja vu - i saw it coming like a train lyrics
- princess - bike to work lyrics
- tika ramlan - dia atau dia lyrics
- le deja vu - phuket tsunami lyrics