juanita du plessis - sterreveld-serenade lyrics
donker nag
dit is al wat jy kan sien
voor jou oë is daar net niks
dis ‘n nag kombers
jy moet wag
daar is meer as wat jy sien
soveel meer as wat jy weet
is hier rondom jou
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos diamante bo die donker
met liggies wat daar skyn
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos ‘n kampvuur se vlamme
brand die liefde binne my
so kyk nou op
en sê my wat jy sien
as die stêrreveld se serenade jou naam
nou roеp
ek sal jou dra
soos vlerke teen die wind
sal ons sweef еn kan ons trug kyk
en kan ons liefde vind
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos diamante bo die donker
en liggies wat daar skyn
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos ‘n kampvuur se vlamme
brand die liefde binne my
bo die hartseer wat jou glimlag soms kom steel
sal die eenvoud van my serenade jou hart se vlerke streel
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos diamante bo die donker
met liggies wat daar skyn
dis my stêrreveld se liefde serenade
soos ‘n kampvuur se vlamme
brand die liefde binne my
soos ‘n kampvuur se vlamme
brand die liefde binne my
Random Lyrics
- blurain - youthanization lyrics
- rolling thundr - reckless lyrics
- mophing people - fate line lyrics
- 02:00 - só mais uma hora lyrics
- kyslingo - when does it change lyrics
- ivory house - cringe but funny lyrics
- tugboat - goldmine lyrics
- fly-bi-nites - found love lyrics
- philipp bender - unendlich lyrics
- seo hyun jin (서현진) - up & down lyrics