juanita du plessis - waar is jy lyrics
die musiek het begin
en ek weet net hier kom ‘n ding
ek het my opgetooi en ek hoop jy sal blomme bring
want as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
kom maar nou ek wag vir jou
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
oh wêreld roep hom
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
ek wag my lewe net vir jou
ons almal is nou hier
maar ek voel nog soos ‘n vreemdeling
ek het jou ook genooi en ek hoop dat jy rose bring
oooh en as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
kom dan nou ek wag vir jou
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
oh wêreld roep hom
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
ek wag my lewе net vir jou
wo oh
net vir jou
ek wag my helе lewe net vir jou
wo oh
net vir jou
ek wag my hele lewe net vir jou
en as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
kom dan nou ek wag vir jou
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
oh wêreld roep hom
wo oh oh oh
waar is jy waar is jy
wo oh oh oh
ek wag my lewe net vir jou
ek wag my lewe net vir jou
oooh, ek wag my lewe net vir jou
Random Lyrics
- chad neidt - sunny side up lyrics
- niki poppi - sodoma danza lyrics
- nmw yanni - undertaker lyrics
- brewer & shipley - dark side of the moon lyrics
- lil tsunami - fuck npcs lyrics
- 伊波杏樹 (anju inami) - victoria lyrics
- deivv - fell in love lyrics
- hong isaac - dive in lyrics
- kill the noise & mija - within the boundaries lyrics
- triox4 - tudo mudou lyrics