juanita du plessis - yum yum lyrics
[vers 1]
hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding
jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing
sy sê my bolla bok vir jou ek steeds so lief
jy lyk so yum yum kom soen my gou ‘seblief
[koor]
dis nog altyd jy na al die jare
‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare
oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
en als wat bo was is nou onder
oh oh oh jy laat my tone lekker kry
[vers 2]
hy sê my flooi kalooi kom seil in hierdie hawe in
jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin
sy sê my botter bul jy’s net soos ‘n skoen wat pas
ooh jy lyk so yum yum
[koor]
dis nog altyd jy na al die jare
‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare
oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
en als wat bo was is nou onder
oh oh oh jy laat my tone lekker kry
dis nog altyd jy na al die jare
‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare
oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
en als wat bo was is nou onder
oh oh oh jy laat my tone lekker kry
dis nog altyd jy na al die jare
‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare
oh oh oh maar jy doen dit nog vir my
hey jy
hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller
en als wat bo was is nou onder
oh oh oh jy laat my tone lekker kry
sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry
[outro]
hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding
ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing
Random Lyrics
- kisscaine - lufecir lyrics
- olazermi - couleurs lyrics
- nimeni altu' - ce fac acum lyrics
- soular - tinder bio lyrics
- stand atlantic - drink to drown lyrics
- aisho & nuñez - adictos lyrics
- luvmatt - fish ass! lyrics
- acqua toffana - perdición lyrics
- valiant (unruly singa) - better that that lyrics
- alcatras - te_rap_i_ja lyrics