jim reeves – geboorteplasie lyrics
Loading...
ek verlang na jou, geboorteplasie…
na die liefde van ‘n moeder wat daar wag
deur die jare moes ek swerf in die vreemde
ver van haar glimlag-oë so sag.
ek sien ‘n graf – alleen, verlate
van ons vader wat so roep in ‘n droom.
o my moeder, hoe hy waak in die stilte
waar sy kniel by die ou akkerboom…
ek kom terug, geboorteplasie,
terug na jou, en die huisie aan die vlei.
my hart is bly, my dierb’re moeder!
daar voel ek tuis, die wêreld vry.
daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Random Lyrics
- cooter – about you (hughes) lyrics
- the cooper temple clause – way out west (2cd bonus track) lyrics
- the cooper temple clause – screwdriver song lyrics
- the cooper temple clause – safe enough distance away (extra track) lyrics
- the cooper temple clause – panzer attack (live) (2cd bonus track) lyrics
- the cooper temple clause – resident writer lyrics
- uk subs – fear of girls lyrics
- notch – dale pa’tra (back it up) lyrics
- snow patrol – talk to the trees lyrics
- classified – self explanatory lyrics