kadawer dialoog - skadu waarheid lyrics
sy’s simpatiek teenoor die wreedheid van die bottel
en bring skuins voor + vernedering terwyl die vrae bly tel
en oë toegeswel voel sy in die koue van haar medemens se houe
dis so siek om te sien hoe onskuldig dit was
terwyl die houe neer reën in argument tot dit haar pas
en moeder gebreek en haar gebede lê in skerwe
maar steeds staan sy op en sy vat
laat middеlmatige vergelykеnde oortuiginge
skadu waarheid oormaat
dis so siek
dis so siek
bloed belope oordeel tel die drank teen jou van elke kant en jy sal geoordeel word by jou poorte
(dis so siek)
[?]
dis so siek om te sien hoe onskuldig dit was
terwyl die houe neer reën in argument tot dit haar pas
en moeder gebreek en haar gebede lê in skerwe
maar steeds staan sy op en sy vat
sy’s simpatiek teenoor die wreedheid van die bottel
en bring skuins voor + vernedering terwyl die vrae bly tel
en oë toegeswel voel sy in die koue van haar medemens se houe
laat middelmatige vergelykende oortuiginge
skadu waarheid oormaat
dis so siek
hoe onskuldig dit was
dis so siek
hoe onskuldig dit was
Random Lyrics
- alesvex - you can go now lyrics
- stone cold fox - morning light lyrics
- icebirdcajz - spotlight lyrics
- лень.(laziness.) - в голове(in my head) lyrics
- nipps brown - i know lyrics
- 1sp0nge - black sqeaky boots lyrics
- blockage - black sparks lyrics
- убийцы crystal (killers crystal) - без названия (no name) lyrics
- juanito - amor chiquito lyrics
- kydo chill - brans castle heist 2 lyrics