
karlien van jaarsveld - ek wag nogsteeds vir jou lyrics
ek sien jou steeds in die rondte
maar ek hoor niks van jou
ek sien jy ry om my gronde
verwag dit nie van jou
ek hoor te veel van jou vriende
wat sê ek hoort by jou
dit word gemeet teen die vrese
wat nie op wil hou
weet jy ek tel nogsteeds die ure
om uit ons verlede
hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want
ek het jou belowe
ek oorkom my vrese
kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou
ek hoor dit uit al die monde
jy roep nog steeds my naam
ek tel met elke sekondе
hoe ver jy dalk moet gaan
ek was vеrslaaf aan die vrede
wat jy vir my sou bring
maar ons leef nou in die hede
jy was te veel te min
weet jy ek tel nogsteeds die ure
om uit ons verlede
hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want
ek het jou belowe
ek oorkom my vrese
kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou
jy bly vir my maar ‘n sonde
wat ek nie weg kan gooi
kom vryf jou sout in my wonde
jy bly vir my so mooi
weet jy ek tel nogsteeds die ure
om uit ons verlede
hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want
ek het jou belowe
ek oorkom my vrese
kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou
Random Lyrics
- f0bg0d - passive suicide doors lyrics
- petit milady - スキ キライ キライ 大スキ♡ (suki kirai kirai daisuki♡) lyrics
- earth and fire - andromeda girl lyrics
- rans0m - movie lyrics
- jillian rossi - not used to normal lyrics
- dta - bitch boy lyrics
- 鈴木このみ (konomi suzuki) - p.u.p.a. lyrics
- kerchak - kala lyrics
- yung armani - start over lyrics
- loyalkidx - todo negro lyrics