karlien van jaarsveld - woorde lyrics
[vers 1]
jy praat nie meer met my nie
ek weet nie of jy al my briewe kry nie
maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie
waar het als verkeerd gegaan?
ek weet nie hoe jy voel nie
wat jy met die stilte nou bedoel nie
ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie
waar het als verkeerd gegaan?
[koor]
hoekom moet die woorde opraak?
wat jy vir mekaar wou se maak nie saak
dinge wat jy altyd wou weet
moet jy skielik vergeet
maar jy bly nogsteeds aanhou
wonder oor die antwoorde jy
moes ek eerder wat jy kon sê
luister na mekaar en ‘n rede wil hê
waar het als verkeerd gegaan, sal jy ooit verstaan
sonder woorde?
[vers 2]
ek ken nie daardie oë nie (ek ken nie daardie oë nie)
jou kyke van tevore lyk nie so nie (kyke van tevore lyk nie so nie)
my hart besef nou iets wat hy nie glo nie
waar het als verkeerd gegaan?
[koor]
hoekom moet die woorde opraak?
wat jy vir mekaar wou se maak nie saak
dinge wat jy altyd wou weet
moet jy skielik vergeet
maar jy bly nogsteeds aanhou
wonder oor die antwoorde jy
moes ek eerder wat jy kon sê
luister na mekaar en ‘n rede wil hê
waar het als verkeerd gegaan, sal jy ooit verstaan
sonder woorde?
[brug]
praat met my
en sê vir my wat ek moet doen
en wys vir my
ons kan nie en ons moenie ophou
dit wat ons twee het is sterk
dit wat ons twee het kan werk
met woorde
[slot]
hoekom moes die woorde opraak?
wat jy vir mekaar wou se maak nie saak
dinge wat jy altyd wou weet
moet jy skielik vergeet
maar jy bly nogsteeds aanhou
wonder oor die antwoorde jy
moes ek eerder wat jy kon sê
luister na mekaar en ‘n rede wil hê
waar het als verkeerd gegaan, sal jy ooit verstaan
sonder woorde?
sonder woorde?
Random Lyrics
- miranda hardy - far as i can tell lyrics
- nameless - am good lyrics
- frost children - let it be lyrics
- delights - sweet spot lyrics
- the arcane order - hesperian lyrics
- seafret - never say never lyrics
- christian du bellay - moncler lyrics
- marc e. bassy - change my ways lyrics
- caslow, sadbois, and micah martin - in love lyrics
- huey briss - god vision lyrics