
kots bpk - pitsweer oes lyrics
ek lok hom uit,
ek begin te druk
as die sap eers stroom,
gaan ek lekker sluk.
die swelsel groei,
die vel word blink
die vrot ontplof,
die groot sweer stink.
ek raak skoon jags,
want ek sien die wit
ek bevoel die seer,
en smag na die pit.
daai tyd van die jaar – wagtyd is nou klaar
dis die moeite werd – wag vir die etter tert
die pitsweer oes is hier(oes!) – eet die geel
ondier(smul!)
ek kou en ek org,
want die sap is brak
dis nou amper klaar,
die inhoud is vlak
smul aan die gif,
suig my vingers af
ek soek na nog,
maar die roof is saf
ek huil en skree,
“seer is opgedroog!”
ek stop en onthou
die karkaatjie op my oog
daai tyd van die jaar – wagtyd is nou klaar
dis die moeite werd – wag vir die etter tert
die pitsweer oes is hier(oes!) – sluk die groen
plesier(eet!)
Random Lyrics
- lachat - you ain't mad iz ya? (featuring dj paul & juicy j) lyrics
- krs one - you must learn lyrics
- krs one - ova here [remix] lyrics
- krs one - gimme, dat, (woy) lyrics
- krs one - get yourself up lyrics
- krokus - stop the world lyrics
- kristin chenoweth - because he lives lyrics
- kriss kross - live and die for hip-hop lyrics
- krayzie bone - kneight ruduz wuz here - kneight riduz lyrics
- kraftwerk - das modell / the model lyrics