
kurt darren - bloubergstrand se sonsak lyrics
d-nk jy aan my as jy so in die aande ry verby daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het?
want ek d-nk aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
ek skryf al weer ‘n briefie.
ek stuur dit vir my liefie, maar sy antwoord my nie terug nie.
is daar iets wat ek nie weet nie?
nie eers ‘n sms nie.
of poskaart in ‘n bus nie.
miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie?
hoop sy’t nie van my vergeet nie.
d-nk jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? want ek d-nk aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
my e-pos permanent aan.
terroriseer die posman.
sodra hy my sien wag dan, hardloop hy die naaste boom uit.
miskien’s sy in ‘n oerwoud.
op see of dalk die kongo.
ek’s baie seker dit is, hoekom sy nie vir my terug skryf.
so môre koop ek maar a posduif.
d-nk jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? want ek d-nk aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
hoekom, doen jy dit aan my?
dis as of jy lekker kry.
hoekom, doen jy dit aan my?
dis as of jy lekker kry.
hoekom, doen jy dit aan my?
dis as of jy lekker kry.
hoekom doen jy dit aan my?
ek kan nie op hou wonder.
d-nk jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? want ek d-nk aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
d-nk jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? want ek d-nk aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
Random Lyrics
- frank edwards - spreading everywhere lyrics
- thrice - blood on the sand lyrics
- orquesta edgardo donato feat. carlos almada - el huracan lyrics
- alessi brothers - jagged edge lyrics
- nusrat fateh ali khan - mera gham aur meri har khushi lyrics
- hyuna - do it! lyrics
- pplrs - ordinary world lyrics
- she was the universe - three of eleven lyrics
- 陳奕迅 - 愛情幼稚 lyrics
- the starlite singers - the star spangled banner lyrics