azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kots bpk – padkos lyrics

Loading...

die lewe op straat is moer goed,
weer is koud, maar kos is in oorvloed
asblikke krap of ashoop grou
vul my maag – voorsien iets om te kou
die armoede en hongersnood,
ek is dood tevrede met net droeë brood
kontribasies kan jy los
want ek ken die geheim van koningskos:
gee my net padkos – my stapelvoedsel(whuff-whuff)
ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
die vlieë die dans in die straat
want die tref-en-trapper’s ‘n spoedvraat
pels is verwyder met ‘n kuns,
die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
nou-nou eet ek fastfood weer –
laat die maaltyd klaar braai op die teer
kou die wurms en maggots mis
en dan geniet dit daarna as ‘n ekstra dis
gee my net padkos – my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...