
laaste kans - elizma theron lyrics lyrics
ek is jammer
jy hoef dit nie te sê nie
dis ‘n storie
jy hoef dit nie op te maak nie
al jou vrae
sal ek jou nie vra nie
kom net huis toe
ek kan jou nie meer mis nie
ek mis die goeie tye saam met jou
hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou?
dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe
dit is jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe
dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
dit is my laaste trane, ek wil weer lag
ek is jammer
maar jy was nie meer hiеr nie
dis ‘n storie
ek was die prinsеs in sy sprokie
toe hy vra
kon ek nie nee sê nie
maar as jy huis toe kom
sal ek hom nie mis nie
ek mis die goeie tye saam met jou
hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou?
dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe
dit is jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe
dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
dis my laaste trane, ek wil weer lag
en sing en dans met jou in die reën
ek was so seker jy’s die een
ons hoort vir altyd bymekaar
maar jy is nie meer daar nie
dis jou laaste kans om terug te kom
laaste kans om terug te kom na my toe
dis jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe
dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
dit is my laaste trane, ek wil weer lag
(en sing en dans met jou)
dit is my laaste trane, ek wil weer lag
(en sing en dans met jou)
dit is my laaste trane, ek sal vir jou wag
Random Lyrics
- new earth time - soulwax lyrics lyrics
- estés donde estés - gran rah lyrics lyrics
- run to you - clara la san lyrics lyrics
- awesome! - killdavyn lyrics lyrics
- take me to the world - marti rolph lyrics lyrics
- source - modern nature lyrics lyrics
- i would lie - nosgov lyrics lyrics
- bài tango cho em - họa mi (vnm) lyrics lyrics
- on fleek - detivni, yevad ki$ & ferb lyrics lyrics
- all about it - eclectic whiz lyrics lyrics