laurika rauch - hoe draai die wind dan nou lyrics
iewers op ‘n stofpad
het ons verdwaal?
êrens by ‘n kruising
deurmekaar geraak?
iewers in die skemer
het ons mekaar verloor?
êrens in die landskap
lê daar dalk
nog ‘n spoor
kan jy, kan jy onthou?
hoe ek en jy sou
berge versit en aanhou?
kan jy, kan jy onthou?
maar hoe draai die wind dan nou?
hoe draai die wind dan nou?
hoe draai hy nou?
die sterre lyk vreemd
die maan is half en skeef
geen teken van reën
die dors my ewige vrees
sien ons iеwers hoop
voor ons lê
of is als reêds dood
nog voor een iets kon sê
kan jy, kan jy onthou?
hoе ek en jy sou
liefde kon deel en uitdeel?
kan jy, kan jy onthou?
maar hoe draai die wind dan nou?
hoe draai die wind dan nou?
hoe draai hy nou?
kan jy, kan jy onthou?
hoe ek en jy sou
liefde kon deel en uitdeel?
kan jy, kan jy onthou?
maar hoe draai die wind dan nou?
hoe draai die wind dan nou?
hoe draai hy nou?
kan jy, kan jy onthou?
hoe ek en jy sou
liefde kon deel en uitdeel?
kan jy, kan jy onthou?
maar hoe draai die wind dan nou?
hoe draai die wind dan nou?
hoe draai hy nou?
iewers op ‘n stofpad
het ons verdwaal?
iewers in die skemer
het ons mekaar verloor?
Random Lyrics
- tony shhnow - chicken talk lyrics
- jorge ferreira - carro preto lyrics
- senyach - anigoth lyrics
- chase matthew - the long ride home lyrics
- debout sur le zinc - le yin et le yang lyrics
- tom speight - dive lyrics
- ahnist - catch me lyrics
- ianplug - overdrive lyrics
- mock nine - rolling stone lyrics
- lomaasbello - pensándote lyrics