leah sa - iemand wat ek nog nie ken nie lyrics
iemand wat ek nog nie ken nie lyrics
ons almal ken van vensters kyk
van drome by die ruite uit
en hartseer en realiteit
wat soos die donker yskoud byt
want wense maak ‘n mens soms bang
as die hartseer in jou keel kom hang
dit is soos die pyn net voordat jy huil
wat deur jou sny soos ‘n bitter pyl
ek verlang na iemand wat ek nog nie ken nie
na vrede wat ek nog nie het nie
en daai iemand wat nie vir my sê nie
ek verlang na jou as jy van my af weg is
my lig as ek op ‘n donker plek is
smag ek na soet omdat dit vir my sleg is
as diе eensaamheid vir my kom haal
en die sonlig my blatant mis vang
daar is niemand wat mеt my wil praat
jy is betyds maar klaar te laat
ek verlang na iemand wat ek nog nie ken nie
na vrede wat ek nog nie het nie
en daai iemand wat nie vir my sê nie
ek verlang na jou as jy van my af weg is
my lig as ek op ‘n donker plek is
smag ek na soet omdat dit vir my sleg is
weet dit is algemeen
maar vandag voel ek weet alleen
is daar iemand wat my kan hoor
ek verlang na iemand wat ek nog nie ken nie
na vrede wat ek nog nie het nie
en daai iemand wat nie vir my sê nie
ek verlang na jou as jy van my af weg is
my lig as ek op ‘n donker plek is
smag ek na soet omdat dit vir my sleg is
Random Lyrics
- mary healy and tommy rettig - ten happy fingers lyrics
- danser med piger - lad mig være lyrics
- しーくん (seeeeecun) - オーケーモンスター (okay monster) lyrics
- zeke forever - control (feat. babiboi & troy lux) lyrics
- freud and the suicidal vampires - sad girlz and vertigo lyrics
- nevo - ecrire pour exister lyrics
- kingsley - came with nothing lyrics
- bear grillz & riot ten - run it (kompany remix) lyrics
- shyguy444 - me olvidó lyrics
- crony - yeni bi' serüven yok lyrics