azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lize beekman - ek wonder lyrics

Loading...

ek wonder of jy ook d+nk dis bietjie beter saam?
minder eensaam
naby ek wonder of jy ook voel hoe ‘n kamer sag raak
en plek maak
vir mooier?

ek wonder of jy ook sien dat alles swaar bietjie minder pla?
dat dit ligter raak met saamdra ek wonder of jy ook glo
dat dit en dat minder saak maak?
dat dit weg gaan?
as ons stil raak

ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
jy kan alles en nog wat iewers los of saambring
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
hier vir my is oral en altyd waar jy is
hier vir my is enigе plek waar jy is

ek wonder of jy ook d+nk daar’s iets tе sê oor lief hê?
dis eintlik alles en al
dis kosbaar ek wonder hoe hier sou lyk es ek en jy met liefde kyk?
ligter nader sagter en mooier

ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
jy kan alles en nog wat iewers los of saambring
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?
hier vir my is oral en altyd waar jy is
hier vir my is enige plek waar jy is
ek wonder of jy soos ek eerder hier as daar is?



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...