lucas maree - kinders van die wind lyrics
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank+vergane skepe in, die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag+onthoude grepies uit ‘n baie ou verhaal
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen al die woorde is, sou net ‘n kind wou raai
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van die wind

kinders van die wind
Random Lyrics
- james fisher - a m a z i n g lyrics
- lundee. prod (lerx) - tie your shoe lyrics
- 홍대광 (hong dae kwang) - 해피엔딩 (happy ending) lyrics
- babe corner - corner babe lyrics
- maajins - sticks lyrics
- צביקה פיק - mery lu - מרי לו - svika pick lyrics
- redda - freestyle lyrics
- neal coty - the worst way lyrics
- bruno barreto - as sete cores de laffond lyrics
- awitaboy - qchillo lyrics