mind assault - my donker lyrics
die gat in my is gevul met haat, wrede woede vloei uit my kwaad.
maak toe my oe om alleen te wees, maar jy is daar om my te verwurg.
fok jou hoogmoed, steek my in my rug. ek lê en wag vir die regte tyd.
fok jou magsspel, van vriend na vyand. ek sal laaste lag!
bly weg van my donker, dit sal jou verteer. waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
die pad van my is gevul met spyt, ek wil oor my lewe besluit.
wegkom van almal en alles, maar julle is daar om my te breek.
fok jou hoogmoed, steek my in my rug. ek lê en wag vir die regte tyd.
fok jou magsspel, van vriend na vyand. ek sal laaste lag!
bly weg van my donker, dit sal jou verteer. waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
niemand breek my nie, niemand breek my nie. bly weg van my donker, bly weg van my donker.
bly weg van my donker, dit sal jou verteer. waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
Random Lyrics
- 乃木坂46 - 急斜面 lyrics
- 乃木坂46 - 憂鬱と風船ガム lyrics
- fitri - rasa cintaku lyrics
- three best friends - unsaid lyrics
- katarzia feat. michal tolgyessy - toto čo je (feat. michal tolgyessy) lyrics
- tzina spiliotopoulou - echo esena lyrics
- gan - piedade lyrics
- ganxsta zolee & a kartel - bűnös lelkek lyrics
- chaplin - just kids lyrics
- serkan ferat - sıcak geldiyse çıkar lyrics