moses metro man - glaskastele lyrics
Loading...
konings en prinse
gooi maar die klippe
so sonder vrees
met mure om hulself gebou
met die geraamtes in die kas
geen feëverhaal meer fiksie
in die donker glaskastele
opsoek na die perfekte wêreld
waar skoonheid vergaan
en valsheid nie bly staan
in groot paleise
met mag en roem
word die toneel gespeel
alles weer in twee gedeel
met al die rykdom oopgеvleg
geen feëverhaal meer fiksiе
in die donker glaskastele
opsoek na die perfekte wêreld
waar skoonheid vergaan
en valsheid nie bly staan
Random Lyrics
- edien - roses lyrics
- phertochris zimenjer - porque no me quieres lyrics
- $tand that ground - bucket list (2019) lyrics
- austn (오스틴) (kor) - osaka in the night lyrics
- dogman (dogman458) - флоу&вайб (flow&vibe) lyrics
- ilymental - monster lyrics
- tau tau טאו טאו - ונילה -vanilla lyrics
- bằng kiều - nơi tình yêu bắt đầu lyrics
- merkat (bih) - agonija lyrics
- ruben tagalog - sana'y lumigaya s'ya lyrics