
nádine (south african) - bly lyrics
hou jy my vas
of droom ek in ‘n ander land want ek kyk soms deur oë vol sand
hou jy my vas
staan ons alleen
of fluister daar ‘n stem naby wat sê jy’s altyd hier by my
staan ons alleen
dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
hier by my
sal die antwoorde nie gou verskyn nie
vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
bly
jy’s my begin en einde
bly
jy vul my lеë lyne
bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine
bly
jy’s my bеgin en einde
bly
jy vul my leë lyne
bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine
bly
jy’s my begin en einde
dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
hier by my
sal die antwoorde nie gou verskyn nie
vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
bly
jy’s my begin en einde
bly
jy vul my leë lyne
bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine
bly
jy’s my begin en einde
bly
jy vul my leë lyne
bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine
bly
jy’s my begin en einde
bly
jy vul my leë lyne
bly
ek sal stap vir myle
jy sê jy sal kruip oor duine
bly
bly
Random Lyrics
- hoftyk - komodo (intro) lyrics
- ash taylor - arcalicious lyrics
- chord overstreet - we’ve got tonight lyrics
- luci4 - how it go lyrics
- bang chan - why tryin lyrics
- thành luke - cháy sáng lyrics
- young d (rd) - vuelta(os) lyrics
- seven year witch - blue flower red thorns lyrics
- ikarly - wontgetback lyrics
- muzi - komama lyrics