
nádine (south african) - gaan groot of gaan huistoe lyrics
kry jouself gereed daarvoor
nou begin daar ‘n ding wat jy nooit sou kon d+nk gebeur met jou
jy kan al jou reels verloor
los dit buite die deur gaan vir jou nou iets leer wat daar wag vir jou
een ding wat jy moet verstaan
ons gaan nie slaap vanaand
gaan groot of gaan huistoe
dit gaan maller raak uitgemaakte saak ons weet dit
gaan groot of gaan huistoe
ek kan jou virseker gaan nog beter raak
sê maar als wat jy wil sê
niemand anders gee om wat gebeur tussen ons sal net hier bly
wys my wat jou hart wil hê
sal my beste probeer om dit vir jou te gee en selfs nog meer
een ding wat jy moet verstaan
ons gaan nie slaap vanaand
gaan groot of gaan huistoe
dit gaan maller raak uitgemaakte saak ons weet dit
gaan groot of gaan huistoe
ek kan jou virseker gaan nog beter raak
Random Lyrics
- lil nas x - it's gon be okay* lyrics
- mba for africa - no yawa lyrics
- fromm (프롬) - 느린 여름의 노래 (a slow summer song) lyrics
- wakadinali - sikutambui lyrics
- malwina kusior - kilka słów lyrics
- hikari (fra) - tout ira mieux lyrics
- tercer nivel - óscar debe la renta (estudio) lyrics
- adf samski - came a long way lyrics
- werenoi - all eyes on me lyrics
- jonathan anthony - old soul lyrics