nádine (south african) - in die manier lyrics
in die manier lyrics
so seker soos die einde van ‘n storie
so seker soos die stilte na die reën
so seker dat ek nie jou nie sal verloor nie
want ek weet jy’s die een
meer seker as die liefde wat ‘n ma het
meer seker as beskerming van ‘n pa
meer seker kan ek van niks anders wees nie
jy sal my altyd dra, jy sal my altyd dra
dis in die manier wat jy vir my aankyk
in die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind
en dis in jou stеm as jy vir my sing
dis in die manier hoe jy jou woordе sê
in die klop van jou hart soos jy hier langs my lê
weet jy’s vir my gestuur
sien dit in die manier van jou
ek’s seker dat jy alles in my raak sien
ek’s seker jy is als wat ek wil hê
so seker oor die feit dat ons dit verdien
ek moet dit vir jou sê, ek moet dit vir jou sê
dis in die manier wat jy vir my aankyk
in die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind
en dis in jou stem as jy vir my sing
dis in die manier hoe jy jou woorde sê
in die klop van jou hart soos jy hier langs my lê
weet jy’s vir my gestuur
sien dit in die manier van jou
so seker soos die einde van ‘n lewe
en seker soos die dag wat als vergaan
so seker is ek binne in my hart
jy sal vir altyd by my staan, vir altyd by my staan
dis in die manier wat jy vir my aankyk
in die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind
en dis in jou stem as jy vir my sing
dis in die manier hoe jy jou woorde sê
in die klop van jou hart soos jy hier langs my lê
weet jy’s vir my gestuur
sien dit in die manier van jou
van jou
Random Lyrics
- adel sweezy - ndir album lyrics
- raf hendrix - pushin' p freestyle lyrics
- jada - dangerous lyrics
- vybz kartel - ready fe buss it lyrics
- tevski rapid - meant 2 b lyrics
- primos - trucks and rims lyrics
- audrey sherman - a stain of blood lyrics
- geenibeets - pop core nightmare lyrics
- rory butler - that side of the world lyrics
- caleb landry jones - thanks for staying lyrics