nicholis louw - bly by my lyrics
ons is hier voor jou huisie die straatlig brand
jy’s so mooi my gedagtes verdwaal
ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
kan ek vra kom bly by my
jy lê vorentoe ek dog jy wil my soen
maar jou asem streel sag teen my oor
en ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol
toe jy vra kom bly by my
dis in jou oë dis my gedagtes
kom bly by my
dis in jou drome dis in my woorde
kom bly by my
d-nk wat ek en jy saam kan doen
bly by my
in die donker was jou oë die lig vir my
jy’t ‘n straal by die sonlig gesteel
ek wil nooit weer ‘n dag sonder jou begin
sal ek vra kom bly by my
ek lê vorentoe jy dog ek wil jou soen
maar my asem streel sag oor jou oor
en ek fluister my liefling gee my jou hand
en ek sê kom bly by my
ek weet presies waarheen ons twee gaan
ek voel so sterk as jy langs my staan
dis reg
en ek voel die wêreld om ons draai
klaar gewonder klaar geraai
kom bly by my
Random Lyrics
- piet veerman - mexican girl lyrics
- boyz ii men - nothing but trouble lyrics
- gram rabbit - angel song lyrics
- laleh - elephant lyrics
- linda ronstadt - la barca de guaymas (the boat from guaymas) lyrics
- let loose - make it with you lyrics
- rick springfield - his last words lyrics
- mc lars - it's a party y'all lyrics
- kenny rogers - you looked so beautiful lyrics
- matthew perryman jones - all the king's horses lyrics