
patricia lewis - ek het nuus vir jou lyrics
jy’s die kerel met die lang limousine
al die meisies het jou klaar raak gesien
jy’t baie styl, baie geld en jy d-nk jy is ‘n held
ek het nuus nuus nuus vir jou
jy bly dalk in ‘n weelderige woning
en jy d-nk by jouself jy is koning
jy’t baie styl, baie geld en jy d-nk jy is my held
ek het nuus nuus nuus vir jou
ja ek het nuus, nuus vir jou
jou dae is getel dit moet jy onthou
want dis liefde waarvoor ek gevra het
dis geluk wat ons deur sou gedra het
maar al die styl en geld laat die ys om jou nooit smelt
ek het nuus nuus nuus vir jou
toe sê jy kom ons vat ‘n seiljag om die wereld
almal d-nk jy is ‘n wonderlike kerel
jy’t baie styl, baie geld wat ‘n ridder wat ‘n held
ek het nuus nuus nuus vir jou
jy’s die kerel met die lang limousine
al die meisies het jou klaar raak gesien
jy’t baie styl, baie geld en jy d-nk jy is ‘n held
ek het nuus nuus nuus vir jou
ja ek het nuus, nuus vir jou
jou dae is getel dit moet jy onthou
want dis liefde waarvoor ek gevra het
dis geluk wat ons deur sou gedra het
maar al die styl en geld laat die ys om jou nooit smelt
ek het nuus nuus nuus vir jou
al die styl en geld laat die ys om jou nooit smelt
ek het nuus nuus nuus vir jou
Random Lyrics
- truekidx - wreck it ralph freestyle lyrics
- inja - war games lyrics
- ликвид (liquide) - trapmood lyrics
- incase we crash - varadero lyrics
- league of legends - warriors lyrics
- lane 8 - how often lyrics
- caleb jermaine - picasso lyrics
- myer clarity - love me when i'm high lyrics
- dnjofficialmusic - psalm 17:6 lyrics
- klhio - positive energy lyrics