patricia lewis - ek is lief vir jou lyrics
skemer ja dis weer skemer
maar ek hoor jou stem en weet wat ek wil hê
hoor jy ag sê my hoor jy
hoe ek na jou roep ag hoe kan ek dit dan in woorde sê
seerkry jy’s bang vir seerkry
want jy’t soveel keer ‘n laaste keer probeer
kyk, kyk na my
dis ek wat steeds omgee en by jou wil bly
ek is lief vir jou en dit moet jy verstaan
hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan
jy staan by die deur jy sê dit is verby
ek is lief vir jou en sal vir altyd bly
donker die nanag se donker
daar’s ‘n sekelmaan wat oor die berge hang
stilte die nag bring net stilte
telefoon wat lui ek hoor jou stem en wonder waar jy gaan
glo my, my liefste glo my
dis ‘n kronkel pad wat jou na nerens lei
praat, praat met my
vergeet nou van gister want dis lankal verby
ek is lief vir jou en dit moet jy verstaan
hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan
jy staan by die deur jy sê dit is verby
ek is lief vir jou en sal vir altyd bly
ek is lief vir jou en sal vir altyd bly
Random Lyrics
- pamela groove - your recuerdo lyrics
- rxckstxr - puppy bounce (bouncin in the box) lyrics
- kristen bell - some things never change lyrics
- sons of aguirre & scila - fluyan mis lágrimas, dijo el influencer lyrics
- justine skye - bulletproof lyrics
- michael d. - 25 lyrics
- thedeadtruth - alizée (j'en ai marre) ¢ lyrics
- laima vaikule - tango lyrics
- dwoyo - fool me once (feat. victor ely) lyrics
- מתי כספי - hasimla hasgula - השמלה הסגולה - matti caspi lyrics