azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – gee nou jou hart vir my lyrics

Loading...

jy vra my of ek dalk met jou wil uitgaan
het ek verkeerd gehoor of het ek kop verloor
jy staan tog mos hier voor my

ek hoop al lankal dat jy my raak gaan sien
jy is snags in my drome
ek het so lank gewag hierdie kans is nou myne

komaan gee my net ‘n kans
‘n bietjie tyd ‘n skemer resturant ‘n glasie wyn
‘n telefoon wat laat aand lui
komaan gee nou jou hart vir my
ek wil jou hê hier teenaan my
komaan en gee nou jou hart vir my

glo my as ek my stories vertel ja
hoe kon ek jou verdien jy’t my raak gesien
ons deel nou al ons ure

jy vul my lewe waar was jy tot nou toe man
jy’t geleef in my drome
ek het so lank gewag hierdie kans is nou myne

komaan gee my net ‘n kans
‘n bietjie tyd ‘n skemer resturant ‘n glasie wyn
‘n telefoon wat laat aand lui
komaan gee nou jou hart vir my
ek wil jou hê hier teenaan my
komaan en gee nou jou hart vir my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...