azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – hier gaan ons alweer lyrics

Loading...

is dit jy?
kan dit wees na soveel tyd verby?
soveel pyn en hartseer ook
ek begin nou eers weer loop

oh daai glimlag daai oë
my hart gaan staan ek glo
agge nee wat nou, ek’s klaar weer verlief op jou

hier gaan ons ek kan my oë nie glo nie
die selfde ou begasie en hier gaan ons alweer
dis dieselde sitsuasie
ons kan nie mekaar vergeet nie
hier kom daai ou sensasie
en hier gaan ons alweer

jy stap na my en my hart breek weer
herrinniringe wat verstreur
jy lyk so goed gelukkig ook
het die liefde by my kom spook

oh jou eerste woorde laat my hart smelt
ek weet jy’s steeds my held
agge nee wat nou, ek’s klaar weer verlief op jou

hier gaan ons ek kan my oë nie glo nie
die selfde ou begasie en hier gaan ons alweer
dis dieselde sitsuasie
ons kan nie mekaar vergeet nie
hier kom daai ou sensasie
en hier gaan ons alweer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...