patricia lewis - jy's die een lyrics
jy was daar ek het jou sien staan
en dit was toe die einde die begin van al ons drome saam
jy kyk na my en toe gou weer weg
en my hart kon weer lewe want ek het geweet dis reg
jy’s die een
jy’s die een in my lewe
en vir altyd bly jy die een vir my
jy’s die een
jy’s my doel en my rede jy’s my lewe
jy is die een
jy’s die een
jy is waarvoor ek lewe
ja vir altyd bly jy die een vir my
jy’s die een
jy’s die doel en die rede jy’s my lewe
jy is die een
vat my hand en streel dit sag
jou vrede omring my en ek voel die liefde in my hart
ja ek weet dis wat ek wil hê
vir die res van my lewe net vir jou wil ek liefhê
jy’s die een
jy’s die een in my lewe
en vir altyd bly jy die een vir my
jy’s die een
jy’s my doel en my rede jy’s my lewe
jy is die een
jy’s die een
jy is waarvoor ek lewe
ja vir altyd bly jy die een vir my
jy’s die een
jy’s die doel en die rede jy’s my lewe
jy is die een
Random Lyrics
- naldo benny - eu só preciso de amor lyrics
- stilljill - bake lyrics
- odz & frej larsson - fram lyrics
- dheusta - music box ( lyrics
- stice - sike lyrics
- days notice - magnitudes lyrics
- lildami - a la sang lyrics
- sarasvati - apakah mata kami buta lyrics
- isabel sörling - happiness (is a small thing) lyrics
- trapdoor social - highest branch lyrics