patricia lewis - t'rug na my tuiste lyrics
as ek soms ‘n oomblik stil gaan staan
net om te droom of soms om te verlang
dan sien ek in gedagtes helder voor my oë
die huis waar ek geleer het om te glo
daar het ek as kind soveel gedroom
daar in ons agter plaas in die eikeboom
soms wens ek dat ek vir ‘n oomblik terug kon gaan
na waar ons ou groot huis teen die heuwel staan
neem my t’rug na my tuiste
neem my na waar ek hoort
neem my t’rug na my mense
laat my nog eenkeer die pad weer loop
neem my t’rug na my tuiste
neem my na waar ek hoort
neem my t’rug na my mense
laat brand in my hart die vlam van hoop
soveel het verander met die tyd
soveel seer en soveel self verwyt
bakens langs die pad die bly vir altyd staan
soms moet ons net terug daarheen wil gaan
neem my t’rug na my tuiste
neem my na waar ek hoort
neem my t’rug na my mense
laat my nog eenkeer die pad weer loop
neem my t’rug na my tuiste
neem my na waar ek hoort
neem my t’rug na my mense
laat brand in my hart die vlam van hoop
neem my t’rug na my tuiste
neem my na waar ek hoort
neem my t’rug na my mense
laat my nog eenkeer die pad weer loop
neem my t’rug na my mense
laat my nog eenkeer die pad weer loop
Random Lyrics
- carlo corallo - un gabbiano lyrics
- vvs collective - shot shot lyrics
- defkhan - benzeri yok 3 lyrics
- odz & frej larsson - slänga ut oss lyrics
- quincy benn - down that road lyrics
- cabaio - loco lyrics
- lou reed - kicks [perfect night: live in london] lyrics
- kp illest - faith lyrics
- vieira e vieirinha - briga de amor lyrics
- king gorilla x lil jordie - ex-vegan remix lyrics