azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – vir ewig en altyd lyrics

Loading...

ons seil na die anderkant van die helder blou see
ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou
ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies
my lewe sonder jou is leeg waar is jy nou?

vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my?
my lewe sonder jou is leeg

die helder blou water en die wind in die skip se seile
sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye
herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly
my lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou?

vir ewig en altyd
hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer
en spesiaal die hartseer nou
die pyn vir al word nou teveel
vir ewig en altyd
dis wat ek ged-nk ons sou vir altyd saam wees maar dis verby
waar is jy nou d-nk jy aan my
my lewe sonder jou is leeg

my lewe sonder jou is leeg



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...