azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – wals van die seer lyrics

Loading...

ek sien jou saans op die dansbaan
soms lyk jy eensaam en soms as jy glimlag dan sien ek ‘n traan
weet jy soms loop gedagtes die ou kronkel pad
oor die vlaktes en berge is waar dit my vat

maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
vanaand dans ons weer die wals van die seer

onthou jy hoe’t ons twee gedroom langs die water
die wilgers se takke was klein tyd ons huis
maar nou is ons groot ja en als het verander
ons dans nou die wals van onthou

maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
vanaand dans ons weer die wals van die seer

en dis 1 2 3, 1 2 3
laat ons nooit terug kyk nie
hou my styf vas as ons sweef oor die vloer
1 2 3, 1 2 3
moenie ooit weggaan nie
ek weet nou verseker ek het jou lief

maar die wals van herinnering is die wals van die lewe
dit troos weer die hart en bring ou drome weer terug
ek onthou nog jou woorde die mooiste akoorde
vanaand dans ons weer die wals van die seer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...