piet botha - die kind lyrics
Loading...
willie maak nog net daai oproep
want jou moeder wil weet
waar slaap jy vanaand
dit was alles eintlik so onnodig
maar wat kan ‘n mens nou eintlik se
ja die kind gaan nou alleeen
in die wye wereld in
kinders op elke straat
kinders van die reen
daar is niks meer om te se nie
dit maak nie veel meer saak nie
winter of somer
die kind is altyd alleen
op skool was sy almal se liefling
ons liewe elmien
so belowend maar altyd ‘n bietjie anders
sy werk nou die nagskof
vir die wyse manne van die ooste
en hulle ryk bedorwe seuntjies
elke kind het sy eie seer hart
glimlag, liefde pyn en nog wat
en solank die oë nog lag is die kind seker okay..
Random Lyrics
- public enemy - harder than you think (london radio edit) lyrics
- colonia - samo da si tu lyrics
- upchurch & bottleneck - country boy shit lyrics
- sp polanco - preguntando lyrics
- exotic dreadyyy - trap lyrics
- j.croos - min rebell lyrics
- ycc - check life intro lyrics
- hnm magazine - bodak yellow lyrics
- dostan malicia mc - dans ma friendzone lyrics
- coco lee - 等愛降落 (landing) lyrics