refentse - reisiger lyrics
[afrikaans]
[spoken]
ek sit op ‘n hemel en d+nk aan die hemele
weereens besef ek dat ons nie ‘n clue het nie
alles is alles, en niks is niks
niks is op soek na alles
en alles is op reis na niks
sy was ‘n ware illistrasie van god se prag
baie mans het probeer om haar neer te lê
om haar om te duik
maar baie min het probeer om haar op te tel
wonder waar is hy
waar is hy
[sung]
ken jy die pad, ek d+nk ek vol nog altyd jou pad
bruis na die chemie ver van hier
hy verander jou beeld
maak die aarde plat vir my lig en boos
tot jy jubel en juig weer
oor jou broer se dood
wereld wat gaan aan met jou?
my vader sal jou anders onthou
sal jy nog hier wees vir angels en minuet
jy gee my hoop
gee my sig
ek is moeg gesoek na waar ek hoort
dis voedsel vir my siel gedoop
en jy oor my
kom ons rant
ek is lief
ek verlang na wie ookal jy is
en lief vir wat ookal jy doen
want jy hoor my
maar vanaand net vir vanaand
is jy my hemel en ek is jou vloer
reisiger ek lief vir jou
swerwer ek verlang na jou
ek wil dans in jou reen
ek wil sing van jou grond
maar vanaand
soos gister aand
wil ek sweef op die geur
van jou bron
vlieg en vlak in dalend hoog
soos tale e tonge woel en wal
ek verlang na jou kruine
ek verlang na jou trog
jy gee my hoop
gee my sig
ek is moeg gesoek na waar ek hoort
dis voedsel vir my siel gedoop
en jy hoor m
kom ons rant
ek is lief vir jou
ek verlang na wie ookal jy is
en lief vir wat ookal jy doen
want jy hoor my
my bos is aan die brand
ek d+nk my bos is aan die brand
want hy stuur my na ‘n vreemde plek
dit voel vir vele meer as ek en jy
tog so aleen
nog altyd voel ek so alleen
ek verlang na daairdie bosse plek
ek voel vir vele meer as ek en jy
sal jy bly?
Random Lyrics
- normandie - chemicals lyrics
- dy-66 - my charter oath lyrics
- dylanthagreat - amazing remix lyrics
- mfgypsy - i am insane lyrics
- lorclau - baby sabes que te quiero lyrics
- 100% - how i ate a walnut - ft. lyrics
- лауд (laud) - диор (dior) lyrics
- elias sabella - die4u lyrics
- lil uzi vert - i can never fall off lyrics
- a.r. rahman - idhu naal lyrics