riaan benadé - boksemdais lyrics
en as ek jou asem hoor
en jy steel weer ‘n deel van my bed
en die slaap val jou aan
en die reën probeer my red
leen die duiwel oor
en ek wonder of dit vat wat ek het
oh jyt my getoor
en die dans word deel van my gebed en
ek sal jou nooit verraai nie
as die koring verdrink op die lande
sal hierdie man jou lei
as jy weet ek het niks
maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
dank vader jy’s hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
met daai stem, engel, ek het die boksеmdais gewen
wen op my еie’s niks
die banke kan vat wat ek het
maar laat hulle raak aan jou
die here hoor my daar’s nie ‘n wet nie
ek sal jou nooit verraai nie
as die koring verdrink op die lande
sal hierdie man jou lei
as jy weet ek het niks
maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
dank vader jy’s hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
met daai stem, engel, ek het die boksemdais gewen
ek sal jou my lewer, ek sal jou my hele lewe gee
want jy is die rede, jy is die rede dat ek weet
al my gebede, al my gebede word gehoor
en oor en oor en oor en
ek sal jou nooit verraai nie
as die koring verdrink op die lande
sal hierdie man jou lei
as jy weet ek het niks
maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
dank vader jy’s hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
met daai stem, engel, ek het die boksemdais gewen
maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
dank vader jy’s hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
met daai stem, engel, ek het die boksemdais gewen
Random Lyrics
- ronpe 99 - me siento solo lyrics
- amp (any means possible) - amp freshman cypher 2024 lyrics
- 康康 - 逗陣 lyrics
- mersad - colony lyrics
- berner & drodi - roll the dice lyrics
- jake vaadeland - i'm in a rush lyrics
- seira - 2n10 lyrics
- the shivas - through the day lyrics
- skunkie-p - i'm an evil to earth lyrics
- lesaint - i been lyrics