azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

riaan benadé – stoom lyrics

Loading...

[vers]
ek ken jy alleen
jou hand op my been
110 oppie speakers
klok 130 oppie kop
ons weet nie waar nie
maar ons is nog nie daar nie, want
jy’s net hier by my
al is dit al wat ek kan kry
dalk moet ons die kamer los en net aanhou ry
wie kort ‘n bed as jy my huis is
ek wil sien of die hoërskool in ons bly
vry of ons gekys is

[kors]
tot dit stoom
teen die vensters tussen jou en my
ek mis hoe dit was
toe ons stoom
jy’t belowe jy sal bly my by
maak nie saak waar ons ry nie
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
solank ons stoom

[vers]
jou hand sweef in die reën
ons tyd is geleen
wonder en sien of jy hier is, stop
180 in jou kop
jy weet nie waar nie
maar ons is nog nie daar nie, want
jy’s net hier by my
ek sien dis al wat jy wil kry
dalk moet ons die wêreld los en net aanhou ry
wie kort ‘n werk as jy my skat is
ek wil sien of die hoërskool in ons bly
vry of ons gekys is
[kors]
tot dit stoom
teen die vensters tussen jou en my
ek mis hoe dit was
toe ons stoom
jy’t belowe jy sal bly my by
maak nie saak waar ons ry nie
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
solank ons stoom

[brug]
het op die agterseat gevry
hoe vinnig loop die tyd verby
jy bly die beste deel van alles vir my

[kors]
tot dit stoom
teen die vensters tussen jou en my
ek mis hoe dit was
toe ons stoom
jy’t belowe jy sal bly my by
maak nie saak waar ons ry nie
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
solank ons stoom

[instrumentele]
[outro]
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
solank ons stoom



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...