
riana nel - meer as 'n vriend lyrics
en dit voel al soos verewig
wie sou nou ged+nk het dat ons nie meer sou sweef
op die vlerke van verlief wees
nog ‘n koppie koffie sê jy ken my vrees
en jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d+nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
dis ‘n maand na wat gebeur het
wie sou nou ged+nk het dat die wind sou draai
in ‘n oomblik van alleen wees
dalk net te hartkoppig en my hart verraai
want jy sien alles en alles binne my word wakker as jy naby my staan
jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
en ek bewe
want dit is wat jy aan my doen
is daar ‘n rede om jou nie te soen
en voel jy nie dieselfde nie
jy’t gesê jy verstaan
vergewe my
as jy d+nk dat ek jou hart mislei
daar was ‘n oomblik om weer hoop te kry
ek weet ek het jou seergemaak
jy is meer as ‘n vriend vanaand
Random Lyrics
- alaska sargent - a new kind of love lyrics
- kerstin ljungström - stanna kvar lyrics
- poket p*rno - mtv lyrics
- axel concato - no rule lyrics
- xs - sangria lyrics
- john michael howell & jude barclay - i l o v e y o u lyrics
- nidal wonder - this is it lyrics
- franek windy - fallito lyrics
- 松任谷由実 (yumi matsutoya) - ずっとそばに (always by your side / zutto sobani) lyrics
- lxrd p0rn - ข อ บ ฟ้ า (eventhorizon) lyrics